Preview only show first 10 pages with watermark. For full document please download

Algemene Onderwys En Opleiding Sosiale Wetenskappe Finasocial Sciences

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

   EMBED


Share

Transcript

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al die vrae. Vul jou antwoorde op die voorsiene spasies. VRAAG 1 Omkring die letter wat die woorde die beste beskryf: Bv. Landsburger a. ʼn Persoon wie ʼn land besoek b ʼn Persoon wie in ʼn land hoort en regte daar het c. ʼn Persoon wie ʼn land bestuur 1.1 Demokrasie: (1) a. ʼn Stelse lwaar ʼn koning regeer b. ʼn Stelsel waar mense hulle leiers kan kies c. ʼn Stelsel waar die koning deur die mense gekies word 1.2 Regering: (1) a. Die mense wie die land beheer en regeer en wie besluite en wette maak b. Die howe van ʼn land c. Die hofstelsel van ʼn land 1.3 Diagnose: (1) a. Die praktyk om mense te genees b. Om vas te stel wat ʼn persoon siekte is deur hom of haar te ondersoek c. ʼn Midde lwat gebruik word om ʼn siektete behandel SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 2 NOVEMBER 2014 1.4 Die Jurisdiksie: (1) a. Die regters en landdroste wie in die howe werk b. Mense wie die land beheer c. Die huise wat die parlement vorm 1.5 Parlement: (1) a. Die proses waar mense kies wie hulle wil hê om die land te regeer b. Mense wie verkies is om ʼn land se wette te maak c. ʼn Groep mense wat saam stem oor wat die beste vir ʼn land is 1.6 Aansteeklike siekte: (1) a. ʼn Siekte wat deur n bakterie veroorsaak word b. Ongeneeslike siekte c. ʼn Siekte wat maklik van een person na ʼn volgende person versprei word 1.7 Voorvadergeeste: (1) a. Mense meng kruie om siektes te genees b. Sangoma s wie met spesiale gawes gebore is c. Die geeste van mense wat alreeds dood is (7) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 3 NOVEMBER 2014 VRAAG 2 Lees deur die gevallestudie en beantwoord dan die volgende vrae: Fatima Meer, n leier in die tot stand koming van demokrasie Fatima Meer is in 1928 in Durban gebore. Sy is as ʼn Indiër geklassifiseer. Indiërs het nie dieselfde regte as blankes gehad nie, maar die apartheidswette het die Indiërs beter as swart mense behandel. Op ʼn jong ouderdom, het Fatima se vader haar ingelig dat mense in Suid-Afrika nie die regte wat hulle behoort te hê, het nie. Fatima het aan die Universiteit van Natal gestudeer en gegradueer. Oor die jare heen was Fatima by verskeie organisasies wat teen die apartheidsregering geveg het, betrokke en het die arm gemeenskappe gehelp. Byvoorbeeld, sy was betrokke by: Protes teen die regering, deur optogte te reël en by vergaderings waar sy haar kon uitspreek teen die apartheidsregering, om goeie verstandhoudings en venootskappe tussen die Swart en Indiërgemeenskappe te bou, vroueorganisasie wat teen apartheid geveg het en om geld bymekaar te maak om skole in arm gemeenskappe te bou. Die regering het prober om Fatima te stuit. Hulle het haar verban. Verbanning beteken dat sy nie vrylik kon reis soos sy wou nie, dat sy nie groot groepe mense op ʼn slag kon ontmoet en dat sy nie enigiets kon uitstuur vir ander om te lees nie. Fatima is tronk toe sonder om verhoor te word. Fatina is in 2010 oorlede. (Aangepas uit: Platinum Social Sciences) 2.1 Waar is Fatima gebore? (1) 2.2 Aan watter universiteit het Fatima studeer? (1) 2.3. Hoekom sal ons kan sê dat Fatima gehelp het om 2 demokratiese Suid-Afrika te bou? (2) 2.5 In ʼn paragraaf van VYF (5) sinne, skryf neer hoe Fatima teen die apartheidsregering geveg het. (10) SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 4 NOVEMBER 2014 (13) VRAAG Wat is die Konstitusie? (2) 3.2 Noem TWEE (2) belangrikste funksie van die parlement. (2) 3.3 Waar sal ons die parlement in Suid-Afrika vind? (1) (5) VRAAG 4 Gee DRIE (3) verskille tussen Inheemse en Westerse medisyne (6) Inheemse medisyne Westerse medisyne SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 5 NOVEMBER 2014 VRAAG 5 Teken ʼn TYDLYN om die volgende gebeure in die korrekte volgorde daarop te rangskik Chris Barnard word wêreldbekend vir ʼn hartoorplanting Fleming en nog twee wetenskaplikes ontdek penisilien Fatima Meer is gebore Die eerste demokratiese regering Pius Langa word die president van die hof (5) VRAAG 6 Kies die korrektenaam van die woordblok Sangoma; Alexander Flemming; Kruiedokter; Wilhelm R; Robert Koch; Narkose 6.1 ʼn Geneesmiddel vir T.B. (1) 6.2 Die oproep van die voorvaders (1) 6.3 ʼn Dwelm wat ʼn pasient in ʼn diep slap tydens ʼn operasie sit. (1) 6.4 ʼn Geneser wat ʼn kenner (deskundige) van plantmedisyne is (1) (4) GROOTTOTAAL 40 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6 6 NOVEMBER 2014